EDB Funeral & Cemetery Services

EDB Funeral & Cemetery Services EDB Begrafnis lewer vanaf 1999 bekostigbare produkte om u sak te pas onder eienaarskap van wyle Ben

11/12/2024

Non Siwa het Maandag 'n knievervanging gehad by Upington MediClinic. Ons bid haar sterkte toe met die herstel proses. Gou gesond word.

Nuwe reeks hout "domes" beskikbaar.
28/11/2024

Nuwe reeks hout "domes" beskikbaar.

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard! Ernest Visagie, Koema Koopman
24/04/2024

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard! Ernest Visagie, Koema Koopman

22/02/2024
Pryse vir 2024
09/01/2024

Pryse vir 2024

08/01/2024

Ons wens al ons gewaardeerde kliënte voorspoed toe op die Nuwe Jaar. Mag u besonder geseënd wees hierdie jaar. Ons kantoor is oop en tot u diens.

25/11/2022

Neem asb kennis dat ons kantoor sluit op 15 Desember 2022 vir betalings. U kan gerus u premie by Capitec inbetaal. Gebruik u EDB no as verwysing. Ons heropen weer op 04 Januarie 2023. Let wel ons is tot u diens vir ophaal van oorskot en hou van begrafnis. Ons wens u 'n geseënde Kersfees toe en voorspoed vir die nuwe jaar.

Indien u so 'n sms gekry het, ignoreer want dis 'n leuen. Moenie eers die skakel oopmaak nie. Report dit en block die no...
30/06/2022

Indien u so 'n sms gekry het, ignoreer want dis 'n leuen. Moenie eers die skakel oopmaak nie. Report dit en block die nommer want NewEra is nie ons onderskrywer nie.

Address

03 Jenneke Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27824430360

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EDB Funeral & Cemetery Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to EDB Funeral & Cemetery Services:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram