Moringa4All

Moringa4All Moringa Oleifera, also known as the “Tree of Life,” is rightfully named because of its many heal

dankie vir julle ondersteuning
11/12/2018

dankie vir julle ondersteuning

ONE GOOD TURN DESERVES ANOTHER!
We would like to reward your kindness by giving you an entry into the draw to win a Mahindra K4 to the value of R190 000, with every donation you make to our cause.
Click on the DONATE button, and answer one easy question... It's as easy as that!
Closing date is midnight 31 May 2019, and the winner will be contacted via the supplied cellphone number, announced on Facebook, and also in 3 major South African newspapers. DONATE AND WIN!
Like our page and share this post for more chances to win!
https://sagariacare.co.za/

11/10/2018

Verteenwoordigers benodig;
Moringa4all - `n groothandelaar in Moringa produkte is op soek na verteenwoordigers reg oor die land om hulle produkte te bemark.
Ons is bereid om R10 000,00 plus kommissie per maand te betaal vir doelwit bereikers.
Onderhoudeslegs by ons kantore te Pretoria
Stuur jou CV aan info@moringa4all.co.za.

13/08/2018

Wat is die voordele van al die voedingstowwe in kapsules :
• Verhoog die natuurlike weerstand van die liggaam
• Verlaag bloeddruk
• beskerm die maagvoering en help met die heling van maagsere
• Voorsien voeding aan die oë en die brein
• Bevorder metabolisme met bio-beskikbare bestanddele
• Bevorder die selstruktuur van die liggaam
• Bevorder natuurlike serum cholesterol
• Verlaag die voorkoms van plooie en fyn lyne.
• Bevorder die normale funksionering van die lewer en die nier
• Vigs in genesing en verfraai die vel
• Verhoog energievlakke
• Bevorder behoorlike vertering
• Dit bevat kragtige antioksidante
• Verbeterde immuunstelselfunksie
• Bevorder gesonde sirkulasiestelsel
• Dit is 'n anti-inflammatoriese
• Gee 'n gevoel van algemene welstand en verbeterde bui
• Ondersteun die normale suikervlakke van die liggaam
• Verminder pyn van menstruele krampe

08/08/2018

dankie almal
😀😁😂🤣😃😄😅😆

30/07/2018

Boere in die rypvrye gedeeltes van die land het die geleentheid om wins te maak met die aanplanting van Moringa oleifera op kontrak (lees meer in ProAgri 204). Jy hoef egter nie Moringa aan te

27/07/2018

Moringa4all View the products that we offer Welcome to Moringa4all Moringa Oleifera, also known as the “Tree of Life,” is rightfully named because of its potential to use everything from root to leaf to seed for many health benefits. Moringa is a super hardy, resilient tree that is mostly grown ...

19/07/2018

Moringa4All het verskeie agentskappe in Gauteng beskikbaar.
Areas is groot en geleenthede uniek.
Inkomste onbeperk.
Ons het verskeie produkte wat uniek is.
Stuur jou inligting na info@moringa4all.co.za
_________________________________________________

Moringa4All has a few different agent positions available in Gauteng.
Areas are big and possibilities unique.
Income unlimited.
We have a variety of unique products available.
Send your info to info@moringa4all.co.za

06/07/2018

MORINGA PROSESSE

Steggies :
• Steggies – stam dikte 2,5cm en lengte 1.5 m
• Steggie lengte – 50cm tot 1.5m lank
• Gebruik harde hout – nie groen takke nie
• Plant een derde van die steggie in die g*t
• Maak g*t `n dag vooraf nat en daarna elke tweede dag vir ongeveer 2 maande

Saad :
• Die saad word geplant met `n spesiale aangepaste planter
• Vir blaar produksie is die aanbevele digtheid 1 miljoen plante per hektaar
• Hou klam maar nie nat nie – die knol vrot as hy te veel water kry.
• Ontkieming ongeveer 7 na 14 dae
• Ontkieming sukses is ongeveer 85 %
• As ou saad gebruik word is die ontkieming swak
• Moet nie die saad plant as die temperatuur onder 13° daal nie.
Uitplanting :
• Omhein die boord aangesien dit `n uiters voedsame en aantreklike kos is vir diere is.
• Grond moet goed dreineer
• Plant uit in na middag wanneer die son laag sit [ ongeveer na 16h00]– nie in volle son nie en benat liggies.
• Die aanbevele plant distansie vir saad produksie is 3m x 3m x 3m x 3m = 1111 bome per hektaar. Die boer kan die spasie aanpas na gelang van sy trekker breedte.
• Drip sisteem 20cm g*te, Tot soveel as 40% van die steggies kan vrek.
Boord en Boom Instandhouding vir Saad en Blom Produksie :
• Begin die boom op `n hoogte van ongeveer 60 cm snoei sodat die stam kan verdik en die boom kan bos.
• Hou die boom op `n hoogte van ongeveer 2 meter vir die doel van saad produksie
• Verwyder gereeld dooie takke.
• Blom bevordering
• Gereelde water met drip besproeing bevorder die blomme
• Konstante kompos inwerking verhoog oeste tot drie keer meer
• Die boom vereis nie kunsmis nie maar die byvoeg van organiese kunsmis kan groei bevorder.
• Die verwydering van te veel blare kan blom ontwikkeling vertraag.

Blaar Oesting :
• Blare word meganies geoes met `n stroper wat die blaar af suig
• Die eerste blare is na ongeveer 2 maande na plant gereed en word daarna ongeveer elke 6 weke geoes. Gedurende die winter sal die produksie afneem.
• Die blare moet verkieslik binne `n half uur nadat dit afgesny is in die waskrip afgespoel word.
• In die waskrip word die blare gewas met gesaniteerde water.
• Die blare word vanuit die waskrip op die droogsif geskep sodat die meeste water kan afdrip.
• Die blare word in `n rol droeër gelaai
• Die blare word na ongeveer 8 ure uitgehaal as droog.
• Die gedroogde blare word in `n rol sif geplaas wat die blare en takke skei. Die gedroogde blare word verkoop vir menselike gebruik terwyl die takkies gebruik word in veevoer.
• Die gedroogde blare en takke word verpak in aparte 50kg sakke
• Die boer moet van die gedroogde blare as monsters na die depot- laboratorium stuur om te toets vir enige stowwewat kan verhinder dat die oes gekeur word.
• Nadat die depot deur middel van die laboratorium die oes as aflewerbaar sertifiseer, sal aflewerings datum aan die boer gegee word, en sal die depot die oes kom afhaal.

Blaar Produksie :
• Bome moet ongeveer elke 5 of 7 jaar vervang word aangesien die blaar produksie afneem.
• Kan soveel as 4 – 8 oeste per jaar behaal.
Blom Produksie :
• Blomme word met die hand ge-oes
• Te veel of te min blomme kan die saad produksie nadelig beinvloed
• Die eerste blomme verskyn ongeveer 4 tot 6 maande na aanplanting
• Bome blom regdeur die jaar

Saad Produksie :
• Peule se kleur begin verander gedurende Augustus / September en word dan geoes.
• Sodra die peule begin oop spring kan die leë peule verwyder word en die sade in sakke gegooi word.
• Een peul het ongeveer 15 – 20 sade.

• Een boom lewer :
 Eerste jaar ongeveer 200 kg per ha
 Tweede jaar ongeveer 600 kg per ha
 Na derde jaar ongeveer 1350 kg per ha
 Een boom kan so veel as 11 kg saad per jaar na 3 jaar lewer.

05/07/2018

TEGNIESE INLIGTING
Tegniese aangegrond rondom die plant Moringa Oleifera

Algemeen :

• Oleifera in latyn beteken olie bevattend
• Het tot 40% meer olie as sonneblom of grondbome per ha
• Alle dele van die plant kan gebruik word
• Olie word gebruik vir kosmeties, gesondheid en meganiese masjienerie
• Die perwortel, stam en takke kan gemaal word vir veevoer.
• Die blare word gedroog en as voedsel aanvulling gebruik asgevolg van sy geweldige hoë minerale
en vitamine inhoud.
• Die boom word +- 10 m hoog en `n stam van 1,5m
• Blomme ruik lekker en is self bestuiwend
• Begin binne ses maande blom en afhande die klimaat en vog kan hy heel jaar blom.
• Die boontjie waarin die saad is word ongeveer 50 cm lank.
• Blare, blomme en boontjies wanneer nog groen word geeet asgevolg van `n lekker smaak
• Die boom het `n leeftyd van ongeveer 20 jaar
• Groei +- 3 meter in 1ste jaar
• Hou lande skoon van onkruid met `n bossie kapper
• Die boom is tevrede met `n reenval van 400 – 1200 mm per seisoen.
• hou van grond wat goed dreineer
• Vir die eerste 2 maande hou die boom vogtig
• Blom bestuiwing
• Om blom bestuiwing te bevorder word `n geregsitreerde bye boer aanbeveel
• Oorleef die meeste peste
• Termiete en miere kan nogal `n probleem wees. Hulle sal aan die Moringa plant begin vreet en dan sal hulle die boom vermy.
• Indien daar wel wurms op die boom is kan Wood Vinegar met vrymoedig gebruik word.
• Min water in die winter- ongeveer elke 10de dag
• Indien die area nie ryp vry is nie moet die stamme in die winter op die grond toe gemaak word met kompos / gras / strooi/ diere mis, met ander woorde beskerm die knol / wortel teen die erge koue. Na die derde jaar behoort die boom geklimatiseer te wees

04/07/2018

Moringa diere byvoeding – korrels
Die pille word deur Sinowatek van Johannesburg verpil, verpak en gelewer vir Moringa4all om te bemark.
Stoom word as bindingsmiddel gebruik.
Die resultate van die byvoeding is;
• Algemene dier gesondheid
• Blink pelse
• Vrugbaarheid
• Vroulike diere het meer melk vir die aanteel
• Die diere het meer energie
• Voorkom heup displasie
• Minder siektes en in duiwe hokke
• Meer energie veral ten opsigte van wedvlug duiwe.

03/07/2018

TEE
Moringa Herbal Tea word beskou as 'n verfrissende, maklike manier om al die gesondheidsvoordele van die Moringa-plant te geniet. Dit bevat alle essensiële Aminosure, anti-oksidante sowel as anti-inflammatoriese. Dit is baie ryk aan vitamiene, minerale sowel as omega 3/6/9 en is natuurlik vry van kafeïen.

Gebruiksmetodes
Om sulke voedingswaarde te red, moet kookwater nie gebruik word nie. Stoom vir 3-5 minute. Heuning sowel as suurlemoen mag as prooi bygevoeg word. Dit kan ook as YS - Tee geniet word. Geniet die voordele in elke sluk!

Moringa beskuitjies
Moringa beskuitjies word deur die bakkery “Mr. Biscuit’ gebak en versprei.

Address

Villieria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moringa4All posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Moringa4All:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Moringa4All

Moringa Oleifera, also known as the “Tree of Life,” is rightfully named because of its potential to use everything from root to leaf to seed for many health benefits. Moringa is a super hardy, resilient tree that is mostly grown in the tropics of Asia and Africa. It can withstand various weather and soil conditions, and can be harvested year-round, making it one of the most sustainable plants out there.

It can grow almost 10 feet per year in peak conditions, yet will even produce pods filled with moringa seeds in times of drought. It is bursting with antioxidants, vitamins, and amino acids that can help with many health conditions like high cholesterol, high blood sugar, skin conditions, digestive health, and even water purification. The cuttings and branches can be used for animal feed or mulch, so literally nothing is wasted This plant has the potential to help reverse multiple major environmental problems and provide for many unmet human needs.

The top uses of moringa are the leaves, powder, seeds, or oil extracted from the seeds. Moringa leaves can be steeped into a tea or used in cooking for stews and other dishes. The powder can be sprinkled into recipes, used as a tea, or encapsulated to make into a daily supplement. The oil is typically used for skin conditions, such as acne, to prevent scarring, for psoriasis / eczema, rashes, and other skin irritations.