Vrederus Tehuis Villiersdorp

Vrederus Tehuis Villiersdorp A retirement home situated in the quiet picturesque town of Villiersdorp.

We are part of the BADISA group and proud ourselves of providing 24 hour care to our residents.

On public demand:  Neseiertjie is eerskomende Saterdag oop vir al die werkendes wat nie in die week kan kom nie.   Daar ...
26/03/2026

On public demand: Neseiertjie is eerskomende Saterdag oop vir al die werkendes wat nie in die week kan kom nie. Daar is spesiale aanbiedinge en heerlike eetgoed. Sien almal daar vir ñ genotlike oggend 🥳🥳

Baie dankie aan elke span wat Saterdag by ons gholfdag gespeel het. Aan elkeen wat n donasie gemaak het. Baie geluk aan ...
16/03/2026

Baie dankie aan elke span wat Saterdag by ons gholfdag gespeel het. Aan elkeen wat n donasie gemaak het. Baie geluk aan Nico Laubscher wat die skaap gewen het. Chris van der Merwe wat die koek gewen het. Baie dankie Tannie Annatjie vir die bak van die pannekoeke. Sonja Hugo vir insameling van pryse. Die manne wat die "natgat" beman het , Bol Hugo, Alex Roux, Danny Blom.

Kom en geniet 'n lekker koppie tee en iets soets om te eet en neem dan sommer aandete huis toe. Bestellings kan geplaas ...
11/03/2026

Kom en geniet 'n lekker koppie tee en iets soets om te eet en neem dan sommer aandete huis toe. Bestellings kan geplaas word.

11/03/2026
Ons sien uit om al ons ondersteuners vandag te sien ☆☆☆Ons sê ook uit die hart BAIE DANKIE aan al ons wonderlike donateu...
04/03/2026

Ons sien uit om al ons ondersteuners vandag te sien ☆☆☆
Ons sê ook uit die hart BAIE DANKIE aan al ons wonderlike donateurs wat gereeld skenkings aan NESEIERTJIE maak. Sonder julle kan ons nie bestaan nie!!

Nog inskrywings beskikbaar en GROOT pryse om te wen!!!!
03/03/2026

Nog inskrywings beskikbaar en GROOT pryse om te wen!!!!

Opgradering van ons Frail Care.
26/02/2026

Opgradering van ons Frail Care.

17/02/2026
Baie dankie aan Die Neseiertjie vir fondse wat ingesamel is vir die opgradering van ons verswakte afdeling. Julle onders...
13/02/2026

Baie dankie aan Die Neseiertjie vir fondse wat ingesamel is vir die opgradering van ons verswakte afdeling. Julle ondersteuning help ons om 'n meer gemaklike en huislike omgewing vir ons inwoners te skep, en dit beteken regtig baie vir ons.

Hoërskool De Villiers Graaff skool se leerders bring vir inwoners elkeen n Valentynsdagkaartjie.
13/02/2026

Hoërskool De Villiers Graaff skool se leerders bring vir inwoners elkeen n Valentynsdagkaartjie.

Vroee valentyns oggend dankie Pieter de Jager vir musiek.
12/02/2026

Vroee valentyns oggend dankie Pieter de Jager vir musiek.

Address

33 Mullerstreet
Villiersdorp

Telephone

+27288401435

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrederus Tehuis Villiersdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Vrederus Tehuis Villiersdorp:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram