22/12/2025
Loyalty is the pledge of truth to oneself and others!
Dankie vir elke Lojale pasiënt se ondersteuning die afgelope jaar! Mag elke pt heerlik rus en bekertjies volmaak saam hul geliefdes!
Geniet die Christusfees!
5 Januarie 2026 is ons terug om u met liefde en omgee te bedien!