05/02/2026
GLP-1 medikasie vir gewigsverlies lyk soos die oplossing waarop gewag het.
Dit is noodsaaklik dat kliente ingelig moet wees oor hoe om die medikasie verantwoordelik en suksesvol te gebruik.
Dermgesondheid speel ook n groot rol wanneer dit kom by gewigsverlies.
Saterdag 7 Feb 2026 sluit ek aan by Andriette Norman om meer oor die onderwerp te gesels.