AMC Fisioterapeute

AMC Fisioterapeute Physiotherapy - assess and manage patients' return to functional activity. Pasiente slegs op afspraak gesien.

Op Saterdae woon ons lesings by.Altyd lekker om nuwe goed te Leer en jou kennis te verbreed. 📖📚🏷️💉💊🧬🩺🔬🩼🩻
10/11/2024

Op Saterdae woon ons lesings by.
Altyd lekker om nuwe goed te Leer en jou kennis te verbreed. 📖📚🏷️💉💊🧬🩺🔬🩼🩻

Die jaar skop so goed af. Baie geluk julle! Trots op julle girls.
25/03/2024

Die jaar skop so goed af. Baie geluk julle! Trots op julle girls.

Met baie trots wil ons julle inlig dat Anli, Magda en Jaylinn uitgenooi word om aan die Dubai toernooi deel te neem. 💛💙💚

Sterkte aan dié twee Champs wat môre  die Absa Cape Epic aandurf. 👆🚲Ons weet dis 'n tawwe week wat voorlê maar ons back ...
16/03/2024

Sterkte aan dié twee Champs wat môre die Absa Cape Epic aandurf. 👆🚲
Ons weet dis 'n tawwe week wat voorlê maar ons back julle al die pad. Hou bene Hou.

Trots op hierdie atlete 💪 Baie sterkte vir SA's.
14/03/2024

Trots op hierdie atlete 💪 Baie sterkte vir SA's.

Wes-Kaap Atletiekspan

Tydens die jaarlikse Wes-Kaap atletiekbyeenkoms het LSV 8 atlete gehad wat deelgeneem het. Hulle het uitstekend gevaar en ons naam hoog gehou.

Vandag kan ons spog met 5 atlete wat in die Wes-Kaap span opgeneem is. Hulle gaan vanaf 24 tot 26 Maart in Polokwane, Limpopo, aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskappe deelneem. Wat 'n ongelooflike voorreg.

Sterkte met die voorbereiding. Ons is ongelooflik trots op julle.

Victor Lategan: 100m, 150m en verspring

Dané Lans: diskus en gewigstoot

Tyron Oncke: diskus

Mieke Roux: diskus

Katie Swanepoel: spiesgooi

Trots op julle!
04/02/2024

Trots op julle!

So trots!
04/07/2023

So trots!

15/06/2023
07/06/2023
02/05/2023

Atletiek:

Baie geluk aan ons eie Anli Engelbrecht wat 1ste plek behaal het by die Afrika Kampioenskappe in Zambië met 'n afstand van 49,91m. Die vrugte word gepluk deur al jou harde werk en opofferings. Jy is 'n Daller uit en uit en 'n voorbeeld vir ons almal.

Ons is BAIE TROTS op jou! GO ANLI!!!

25/04/2023

Atletiek:

Anli Engelbrecht, dogter van Wouter en Jackie Engelbrecht is gekies om die Suid-Afrikaanse span in Ndola, Zambië te verteenwoordig in die spiesgooi vir Dogters 0/18. Dit vind plaas vanaf 29 April tot 3 Mei. Anli vlieg vandag na Johannesburg waar sy Woensdag, 26 April haar klere sal ontvang by die lughawe. Sy sal dan Donderdag na Lusaka vlieg en dan 3ure met bus sal ry na Ndola waar die kampioenskappe plaasvind. Ons wil haar alle sterkte toewens en glo sy sal ons skool en dorp se naam hoog hou.

Ons is BAIE TROTS op jou. Go Anli!

Gooooooo Anli! 🤞💪🏆
15/04/2023

Gooooooo Anli! 🤞💪🏆

Address

Voortrekkerstr 46
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27825291792

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AMC Fisioterapeute posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to AMC Fisioterapeute:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram