Maartens Oogkundiges

Maartens Oogkundiges Maartens Oogkundiges u jare lange vennoot met bekostigbare oogsorg en professionele diens. Vir enige verwysings van die fotos, kontak ons gerus via die blad.

Maartens Oogkundiges gebruik die fotos op ons blad net vir inligtings doeleindes. Die fotos wat ons gebruik behoort aan die geregtige eienaar en ons beskou nie die fotos as ons eie nie.

Address

7 Kerk Road
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27825742867

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maartens Oogkundiges posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Welkom by Maartens Oogkundiges

MAARTENS OOGKUNDIGES bied bekostigbare oogsorg deur professionele diens te lewer. Ons bied pakket opsies aan elkeen, wat ingesluit is die oogtoets, raam en lense. Mediese fondse, afbetalings en Jet of Edgars kaarte word aanvaar.

*Die fotos wat ons gebruik net vir inligtings doeleindes en behoort aan die geregtige eienaar en ons beskou nie die fotos as ons eie nie. Vir enige verwysings van die fotos, kontak ons gerus via die blad.*