06/02/2019
Administratiewe Klerk
Bela Bela
Salaris onderhandelbaar
Hoofkantoor het ‘n posisie beskikbaar vir ‘n administratiewe klerk. Die geskikte kandidaat sal verantwoordelik wees vir algemene admin funksies. Kandidaat sal bystand gee aan eienaar van die groep en admin take vir hom hanteer. Vorige ondervinding as Admin Klerk sal voordelig wees. Minimum kwalifikasie: matriek.
Faks: 086 619 0849
Epos: hroffice@vhadmin.co.za
SLEGS CV'S WAT GEMAIL WORD, WORD AANVAAR