01/06/2023
Die rede vir die blad, is n platform vir elke dag se mamma, ouma of dame of U tuis bly en of werk. Vir daai vinnige raad , resep, idee vir n geskenk of werk wat jy van die huisaf doen en wil adverteer, soos kos verkoop, beskuit of tuis gebak, klere herstel of maak ens.
Ek wil die dames n plekkie gee om sommer net in te loer en gemaklik te voel. Let wel pappas is ook welkom , maar geen slegte comments of taal sal hier geduld word nie. Dit tel vir beide mans en dames.
Ek hoop regtig dat u aanklan sal vind by die blad en vry sal voel om die blad te deel met u vriende en vriendinne.
N mooi dag word U toe gewens, en bly warm .🥰