InteliGro

InteliGro InteliGro supplies integrated crop solutions, expert advice and scientifically based insights. With us, you are growing goodness!

InteliGro is a customer centric company that works alongside producers to help ensure optimum, good quality food production. This is achieved through our holistic approach towards food production that includes scientifically based plant nutrition, soil and root health recommendations and solutions, an effective and proven integrated pest management (IPM) focus and sound technical advice. This is supported by user friendly technology platforms to ensure accurate decision-making. Through effective implementation of our biological solutions approach, InteliGro can help achieve low-no residue food production. Accurate use of all these available solutions help ensure plant health in support of sustainable food production.

Ons Noord-Kaap area-vergadering laasweek Donderdag was opgevolg met 'n lekker geselligheid waar ons saam gekuier het by ...
17/03/2026

Ons Noord-Kaap area-vergadering laasweek Donderdag was opgevolg met 'n lekker geselligheid waar ons saam gekuier het by die Vioolsdrift depot-opening.

Dit was ’n goeie geleentheid om ons span en area-produsente bymekaar te kry en hierdie nuwe mylpaal in die area te vier. 🎉🌱

’n Onlangse uitspraak in die hooggeregshof in Kaapstad skep duidelikheid oor wie sogenoemde “beperkte landboumiddels” ma...
16/03/2026

’n Onlangse uitspraak in die hooggeregshof in Kaapstad skep duidelikheid oor wie sogenoemde “beperkte landboumiddels” mag koop en toedien – maar die bedryf waarsku dat dié verligting in die regulatoriese vereistes nie beteken dat die risiko’s of verantwoordelikhede minder word nie.

Stefan van Dyk, InteliGro Nasionale Vehoudingsbestuurder, werp meer lig op die onderwerp.

https://www.landbou.com/bedrywe/tuinbou/landboumiddels-uitspraak-bring-meer-vryheid-maar-groter-verantwoordelikheid-20260225-0607

13/03/2026

Dankie vir al ons verskaffers wat die Pad na Opbrengs vir die produsent saam met ons stap. Saam maak ons die werklike verskil.
Villa Crop Protection NutriCo SA BASF Agricultural Solutions Bayer Crop Science Division South Africa Andermatt Madumbi Philagro South Africa FMC ADAMA Agropedo

Ons is trots om deel te wees van die eerste Noordwes-Universiteit (NWU) Boeredag onder die tema: “Volhoubare Landbou wat...
12/03/2026

Ons is trots om deel te wees van die eerste Noordwes-Universiteit (NWU) Boeredag onder die tema: “Volhoubare Landbou wat Grense Oorskry”. 🌱 InteliGro is daar waar dit saak maak! 🌱

Francois Maree, InteliGro Gewasadviseur van Bethlehem, se twee seuns wat aan die NWU - North-West University studeer, het ’n draai kom maak.

Die gebeurtenis werk daaraan om die kloof in boerderytegnieke te oorbrug en die volgende generasie boere te ondersteun. Hierdie dag fokus op innovasie in landbou en verbind studente met rolspelers in die bedryf.

InteliGro is daar waar dit saak maak 🌾By die Graan SA Kongres 2026 in NAMPO Park buite Bothaville kom sowat 650 produsen...
11/03/2026

InteliGro is daar waar dit saak maak 🌾

By die Graan SA Kongres 2026 in NAMPO Park buite Bothaville kom sowat 650 produsente en rolspelers in die graanbedryf bymekaar om oor die toekoms van landbou te gesels.

’n Vinnige peiling wys dat 48% van boere meen die bedryf kan volgende jaar onder groter druk wees, terwyl 42% positief bly oor beter vooruitsigte. Sprekers sluit onder meer die Amerikaanse boer Kevin Kalb en John Steenhuisen, Minister van Landbou, in.

InteliGro luister, leer en bly betrokke waar dit regtig saak maak. 🌱

11/03/2026

Ons is trots om aan te kondig dat ons opgedateerde Groentesaad-katalogus nou beskikbaar is. Hierdie nuwe weergawe bevat die nuutste kultivarinligting en produkbesonderhede om jou te help met beter beplanning en optimale opbrengs.

Kontak gerus jou Gewas Adviseur of saadspesialis om meer inligting te kry.

Kom ons groei saam!

InteliGro

10/03/2026

Every successful harvest starts with a great seed.
That's why we are excited to introduce the first white maize seed under the CROPLAN banner in South Africa.
This cultivar is showing promising potential in the western production regions, based on the locations and nature of the trials currently underway.

- Modern genetics where it matters most.
- Local performance aimed at strong yield potential.
- Results delivered by InteliGro.

Year one of our CROPLAN offering – and this is only the beginning.

09/03/2026

🌶️ Moenie uitmis nie – bestel jou Intruder soetrissiesaad betyds!

Met Intruder kan jy staatmaak op:
✔️ Hoë bemarkbare opbrengs
✔️ Sterk, kragtige plante
✔️ Regop groeigewoonte met uitstekende blaarbedekking
✔️ Vaste vrugte van hoë gehalte
✔️ Deurlopende blom- en vrugset
✔️ Betroubare prestasie, selfs onder klimaatskommelinge

📞 Bestel nou – kontak jou InteliGro Saadspesialis of Gewas Adviseur vir meer inligting en om jou saad betyds te verseker. 🌱

Ons ondersteun nie net produsente nie, maar ook gemeenskappe. Vandag is 'n paar InteliGro-trappers deel van  se Cereal C...
08/03/2026

Ons ondersteun nie net produsente nie, maar ook gemeenskappe. Vandag is 'n paar InteliGro-trappers deel van se Cereal Cyclists in die 2026, om fondse in te samel sodat nog meer kinders toegang tot voedingryke kos het.

https://www.givengain.com/event/cereal-cyclists2026

Dankie aan die InteliGro-spanne wat met soveel kundigheid en passie deelneem en werk aan beter opbrengs vir produsente. ...
06/03/2026

Dankie aan die InteliGro-spanne wat met soveel kundigheid en passie deelneem en werk aan beter opbrengs vir produsente. Gerrie Ludick deel sy (alombekende) kennis oor rygewasse. Christo Jacobs en David Maree staan met reg trots tussen die proewe.

Net weer 'n bewys - ons is daar waar dit saak maak, vir die produsent se sukses!

🚴‍♂️ Komende Sondag trap ons InteliGro-span saam met die Cereal Cyclists in die Cape Town Cycle Tour! Dit gaan nie net o...
05/03/2026

🚴‍♂️ Komende Sondag trap ons InteliGro-span saam met die Cereal Cyclists in die Cape Town Cycle Tour! Dit gaan nie net oor pret nie – hulle gaan trap vir ‘n groter doel: om fondse in te samel vir die , sodat ondervoede kinders beter voeding en ’n sterker begin in die lewe kan hê. 💚

Sluit aan by hierdie goeie saak en help om ‘n kind ‘n beter kans te gee! https://bit.ly/4bo6Eed

Dankie aan ons dapper trappers:
• Henry Odendaal
• Gerbrandt Kriel
• Jacques Southey
• Tielman Marais
• Vion Wium en sy seun Hugo
• Jan-Hendrik Visser
• Tiaan Schreuder

💚 InteliGro Really Cares!💚

By die AIS Delmas Proefperseel se Insette Dag gister het ons met produsente gesels oor ons holistiese benadering wat kyk...
05/03/2026

By die AIS Delmas Proefperseel se Insette Dag gister het ons met produsente gesels oor ons holistiese benadering wat kyk na alles wat ’n rol speel vir beter opbrengste.

InteliGro se onafhanklike biostimulant- en saadproewe by die AIS perseel lewer data direk aan ons. Hierdie data help produsente om ingeligte besluite te neem, veral wanneer daar soveel produkte beskikbaar is en dit oorweldigend kan voel.

Ons kyk na wat in die grond, by die wortel en op die plant gebeur - biologies, fisies én chemies - as deel van die volledige “pakkie” wat InteliGro na die plaas bring.

Address

3 Marchand Street
Wellington
7655

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27218736177

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when InteliGro posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to InteliGro:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Our Story

InteliGro is an Integrated Crop Solutions company with its focus on long-term value adding to our clients. InteliGro is favourably positioned to handle food security challenges in agriculture, by means of their solutions focused approach, with yield optimisation and improved quality as the main goal. With the InteliBio Solutions range of products, InteliGro is also in the position the assist clients with IPM implementation and a low-to-no residue approach. The focus entails the advice, support and joint implementation of the following specialty areas: • Sustainable crop protection • Integrated biological offering - InteliBio Solutions™ • Customised plant nutrition • Specialist technical support and comprehensive product portfolio • Professional crop specialists • Innovative supportive technology