A-L Repro Dienste/Services

A-L Repro Dienste/Services Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from A-L Repro Dienste/Services, Reproductive service, Wolmaransstad.

Met die fokus op jou kudde se reproduksie lewer ons die volgende dienste:
* Skandering van kleinvee vir dragtigheidsbepaling.
* Sinkronisering van ooie.
* Servikale Kunsmatige Insiminasie op kleinvee.

23/07/2024
Dragtigheidsondersoeke op die twee tierwyfies en mooi fetusse gesien.
10/06/2024

Dragtigheidsondersoeke op die twee tierwyfies en mooi fetusse gesien.



17/05/2024

Remember to keep a close eye on your cows and ewes this calving/lambing season! 👀

Dragtigheidsondersoek gedoen op hierdie mooie Vleismerino ooie.
08/05/2024

Dragtigheidsondersoek gedoen op hierdie mooie Vleismerino ooie.


Bitter mooi Dohne Merino lam; amper 3 maande oud 🤩 10/10 vir houding, bouvorm en tempo van groei.   Alicia Lens & Marthi...
15/04/2024

Bitter mooi Dohne Merino lam; amper 3 maande oud 🤩 10/10 vir houding, bouvorm en tempo van groei.


Alicia Lens & Marthinus Lens

15/04/2024
Time for some Meatmaster pregnancy ultrasound magic.
12/04/2024

Time for some Meatmaster pregnancy ultrasound magic.

🩸 Before and After 🩸 Sometimes we have to stitch them up as well.. This ewe has recovered completely and started eating ...
07/03/2024

🩸 Before and After 🩸

Sometimes we have to stitch them up as well..
This ewe has recovered completely and started eating again within the next day.

01/03/2024

Prys verlaag na R2000,00

Pragtige Dohne Merino 2-tand ooitjies beskikbaar @ R2200/stuk . Skakel vir meer inligting - 0724674427

Wat ‘n voorreg om die groep ooie te kon scan.
29/02/2024

Wat ‘n voorreg om die groep ooie te kon scan.


Dragtigheidsondersoeke gedoen te Wolmaransstad - Schweizer-Reneke area. Hesmarie se ooie het goed gevat en verwag ‘n hel...
27/02/2024

Dragtigheidsondersoeke gedoen te Wolmaransstad - Schweizer-Reneke area.
Hesmarie se ooie het goed gevat en verwag ‘n hele paar lammers..

‘n Bietjie verandering vir ‘n slag, dragtigheid gedoen op die pragtige groep verse.
23/02/2024

‘n Bietjie verandering vir ‘n slag, dragtigheid gedoen op die pragtige groep verse.

16/02/2024

KwaZulu-Natal, Utrecht, Dundee, Newcastle, KwaZulu-Natal
Skandeer jou skape vir dragtigheid, ons kom die 19de Februarie. Bespreek - 0724674427

Spaar op vervoer kostes.

16/02/2024
14/02/2024

Happy Valentine’s Day

Dragtigheidsondersoke op die pragtige Ile de France ooie.
08/02/2024

Dragtigheidsondersoke op die pragtige Ile de France ooie.

Address

Wolmaransstad

Telephone

+27724674427

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when A-L Repro Dienste/Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to A-L Repro Dienste/Services:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram