18/12/2023
Die enigste manier wat "online fundraising" kan werk is as dit boodskap die wêreld ingestuur word! Ek vra baie mooi, share, share, share met soveel mense as moontlik asb! Kaartjies word deur Tixsa verkoop. Klik net op die link en dit neem jou na die regte plek.
https://bit.ly/3RaDaVY