ACVV Nuwerus Ouetehuis

ACVV Nuwerus Ouetehuis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from ACVV Nuwerus Ouetehuis, Retirement and care home, Russell Street, Worcester.

20/02/2026

Wat ñ voorreg om saam met Tannie Bessie Viljoen haar 105de Verjaarsdag te vier. Dankie aan almal wat haar dag vir haar spesiaal gemaak het...

Ons hou Bazaar!!!!! Bring julle Wit Olifante groot of klein, dit kan weer n̈ nuwe tuiste kry.... Kom kuier die oggend sa...
13/02/2026

Ons hou Bazaar!!!!! Bring julle Wit Olifante groot of klein, dit kan weer n̈ nuwe tuiste kry.... Kom kuier die oggend saam met ons, ons belowe vriendelike gesigte, lekker eetgoed en vele meer.... Kom sit in ons teetuin saam met julle geliefdes. Kom maak n verskil saam met ons..

Moenie vergeet om julle bestellings te plaas nie.... Ons wag vir julle..... Dankie solank...
28/01/2026

Moenie vergeet om julle bestellings te plaas nie.... Ons wag vir julle..... Dankie solank...

Nuwejaar nuwe dinge... Ondersteun asb ons eerste fondsinsameling vir 2026... Julle sal nie spyt wees nie....

Nuwejaar nuwe dinge... Ondersteun asb ons eerste fondsinsameling vir 2026... Julle sal nie spyt wees nie....
23/01/2026

Nuwejaar nuwe dinge... Ondersteun asb ons eerste fondsinsameling vir 2026... Julle sal nie spyt wees nie....

Geseënde Kersfees.. Dankie vir almal se ondersteuning deur 2025..
24/12/2025

Geseënde Kersfees.. Dankie vir almal se ondersteuning deur 2025..

Baie Dankie Vryburger Omgeemense van Worcester vir die lekker bederf. Ons is dankbaar vir julle in ons lewens. Soos ons ...
16/11/2025

Baie Dankie Vryburger Omgeemense van Worcester vir die lekker bederf. Ons is dankbaar vir julle in ons lewens. Soos ons inwoners gister gesê het, vriendelike mense met goeie harte...

Pos Beskikbaar Geregistreerde Verpleegkundige
03/11/2025

Pos Beskikbaar Geregistreerde Verpleegkundige

Ondersteun asb ons projek. Skenk ñ pak volwasse doeke en maak ñ verskil. Indien u nie kan aflewer nie, kontak ons en ons...
01/11/2025

Ondersteun asb ons projek. Skenk ñ pak volwasse doeke en maak ñ verskil. Indien u nie kan aflewer nie, kontak ons en ons sal ñ plan maak om dit by u te kry. Dankie dat u hierdie plasing sal deel en ondersteun.

Tyd raak nou min, onthou om julle spanne deur te stuur. En ook dit aan te stuur na julle vriende en familie... Dankie on...
16/09/2025

Tyd raak nou min, onthou om julle spanne deur te stuur. En ook dit aan te stuur na julle vriende en familie... Dankie ons waardeer dit opreg...

Inwonerstee 10 September 2025. Almal het dit baie geniet.. Feedem vier hulle 50 ste verjaarsdag.
12/09/2025

Inwonerstee 10 September 2025. Almal het dit baie geniet.. Feedem vier hulle 50 ste verjaarsdag.

Ons neem bestellings en lewer af, as bestellings bo 10 is en plaaslik. Ondersteun asb. Julle kan n verskil maak, dankie ...
08/08/2025

Ons neem bestellings en lewer af, as bestellings bo 10 is en plaaslik. Ondersteun asb. Julle kan n verskil maak, dankie daarvoor...

Ons is reg vir julle... Sien julle 10h...
25/07/2025

Ons is reg vir julle... Sien julle 10h...

Address

Russell Street
Worcester
6861

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV Nuwerus Ouetehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram