The Wool Spot

The Wool Spot Wol is in ons are

Vier die maand van liefde saam met ons ๐Ÿ’•Spandeer R100 of meer by Ons Winkel en/of The Wool Spot, voltooi die vorm by die...
14/02/2023

Vier die maand van liefde saam met ons ๐Ÿ’•

Spandeer R100 of meer by Ons Winkel en/of The Wool Spot, voltooi die vorm by die betaalpunt en staan 'n kans om 'n handgeweefde mandjie propvol lekkernye te wen.

Trekking vind Dinsdag, 28 Februarie plaas.

Neem asseblief kennis!The Wool Spot se inligting, promosies en navrae gaan voortaan as deel van "Innovation for the Blin...
06/02/2023

Neem asseblief kennis!

The Wool Spot se inligting, promosies en navrae gaan voortaan as deel van "Innovation for the Blind Shops" hanteer word.

VOLG HIER: Innovation for the Blind Shops

Hierdie blad sluit einde Februarie.

Neem asb. kennis - Ons Winkel en The Wool Spot sluit vandag, 6 Februarie, om 15:45 vir sanitering.
06/02/2023

Neem asb. kennis - Ons Winkel en The Wool Spot sluit vandag, 6 Februarie, om 15:45 vir sanitering.

In die gees van die seisoen wil ons opreg DANKIE sรช aan al ons lojale kliรซnte en donateursvriende vir jul ondersteuning ...
12/12/2022

In die gees van die seisoen wil ons opreg DANKIE sรช aan al ons lojale kliรซnte en donateursvriende vir jul ondersteuning gedurende die jaar.

๐—ก๐—ฒ๐—ฒ๐—บ ๐—ฎ๐˜€๐˜€๐—ฒ๐—ฏ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐—ณ ๐—ธ๐—ฒ๐—ป๐—ป๐—ถ๐˜€ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ด๐—ต๐—ฒ๐—ถ๐—ฑ๐˜€๐˜‚๐—ฟ๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฑ๐˜‚๐—ฟ๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ณ๐—ฒ๐—ฒ๐˜€๐˜€๐—ฒ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฒ๐—ป:
Kantore - Sluit: 23 Desember 2022 โ€ข Heropen: 3 Januarie 2023
Ons Winkel & The Wool Spot - Sluit: 24 Desember 2022 om 12:00 โ€ข Heropen: 9 Januarie 2023

---

In the spirit of the season, we extend a heartfelt THANK YOU to all our loyal clients and donor friends for your support during the year.

๐—ฃ๐—น๐—ฒ๐—ฎ๐˜€๐—ฒ ๐˜๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ ๐—ป๐—ผ๐˜๐—ฒ ๐—ผ๐—ณ ๐—ผ๐˜‚๐—ฟ ๐—ฏ๐˜‚๐˜€๐—ถ๐—ป๐—ฒ๐˜€๐˜€ ๐—ต๐—ผ๐˜‚๐—ฟ๐˜€ ๐—ฑ๐˜‚๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—ต๐—ผ๐—น๐—ถ๐—ฑ๐—ฎ๐˜† ๐˜€๐—ฒ๐—ฎ๐˜€๐—ผ๐—ป:
Offices - Close: 23 December 2022 โ€ข Re-open: 3 January 2023
Ons Winkel & The Wool Spot - Close: 24 December 2022 at 12:00 โ€ข Re-open: 9 January 2023

๐ŸŽˆ BLACK FRIDAY ๐ŸŽˆ aanbiedinge by The Wool Spot! 10% afslag op wol en katoen ๐ŸงถSlegs geldig Vrydag, 25 November 2022.Kerkst...
25/11/2022

๐ŸŽˆ BLACK FRIDAY ๐ŸŽˆ aanbiedinge by The Wool Spot! 10% afslag op wol en katoen ๐Ÿงถ

Slegs geldig Vrydag, 25 November 2022.

Kerkstraat 126, Worcester
023 347 2745
woolspot@innovationfortheblind.org

Kom koop jou Nikkim by Woolspot in Worcester. Ons het al die kleure in voorraad.
18/11/2022

Kom koop jou Nikkim by Woolspot in Worcester. Ons het al die kleure in voorraad.

Yarn Therapy...the BEST therapy!

Images sourced from Instagram all feature Vinnis Colours Nikkim!

14/11/2022

Ons het die mooiste KATOEN in voorraad ๐Ÿงถ

Elle: R25.00 / 50g
Nikkim: R39.00 / 50g
Raeesah: R30.00 / 50g

Besikbaar by The Wool Spot, Kerkstraat 126, Worcester

๐Ÿ“ข ๐—ก๐—ข๐—ฉ๐—˜๐— ๐—•๐—˜๐—ฅ ๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐— ๐—ข๐—ฆ๐—œ๐—˜ Spandeer R250 of meer by Ons Winkel  en/of The Wool Spot gedurende November en ontvang 'n GRATIS ges...
31/10/2022

๐Ÿ“ข ๐—ก๐—ข๐—ฉ๐—˜๐— ๐—•๐—˜๐—ฅ ๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐— ๐—ข๐—ฆ๐—œ๐—˜

Spandeer R250 of meer by Ons Winkel en/of The Wool Spot gedurende November en ontvang 'n GRATIS geskenkie.

Slegs terwyl geskenk-voorraad hou.

Kerkstraat 126, Worcester
023 347 2745
shop@innovationfortheblind.org
woolspot@innovationfortheblind.org

Reeds op Woolspot se rakke!!!!
30/09/2022

Reeds op Woolspot se rakke!!!!

Beskikbaar by Woolspot.
29/09/2022

Beskikbaar by Woolspot.

Address

Kerkstraat 126
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

0233472745

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Wool Spot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram