Innovation for the Blind

Innovation for the Blind To measurably improve quality of life for the visually impaired. A programme of Badisa. Innovation for the Blind is a program of Badisa.

Vandag vier ons Internasionale Gidshond-dag ๐ŸพBy ons organisasie sien ons elke dag die ongelooflike verskil wat gidshonde...
29/04/2026

Vandag vier ons Internasionale Gidshond-dag ๐Ÿพ

By ons organisasie sien ons elke dag die ongelooflike verskil wat gidshonde in mense se lewens maak. Hierdie lojale en goed-opgeleide metgeselle bied nie net onafhanklikheid en mobiliteit aan persone wat blind of swaksiende is nie, maar ook veiligheid, selfvertroue en onvoorwaardelike ondersteuning.

Agter elke gidshond is daar ure se toegewyde opleiding, sorg en โ€™n besondere band tussen hond en eienaar. Vandag bring ons hulde aan hierdie spesiale diere, sowel as die opleiers en ondersteuners wat dit alles moontlik maak.

Dankie aan elke gidshond wat help om die wรชreld meer toeganklik te maak โ€“ een tree op โ€™n slag. ๐Ÿ’›

Wat 'n voorreg!๐ŸคฉOp 16 April het ons Breiwilligheid-span die voorreg gehad om terug te gee aan die gemeenskap.๐Ÿคฒ Met die k...
29/04/2026

Wat 'n voorreg!๐Ÿคฉ
Op 16 April het ons Breiwilligheid-span die voorreg gehad om terug te gee aan die gemeenskap.๐Ÿคฒ Met die koue wat nou vinnig nader kruip, het die span van die items wat hulle klaar gebrei en gehekel het gaan uitdeel by Boland Hospice in Worcester.๐Ÿงฃ Dit was 'n groot voorreg vir ons Breiwilligheid-span om 'n stukkie warmte te kon uitdeel.๐Ÿ”ฅOns wil graag baie dankie sรช aan die hospice-personeel wat ons met soveel warmte en vriendelikheid ontvang het en vir elke persoon wat hierdie projek moontlik maak. ๐Ÿ™
Elke stukkie wol maak 'n reuse verskil, nie net vir die breiwerk nie, maar ook aan die persone wat dit verwerk na bruikbare items en die ontvangers van die items (mens en dier). Elke item bring die boodskap: "Iemand gee om", "Iemand sien my raak", "Iemand het liefde aanmekaar geweef met elke steek". So bring elke bolletjie wol, groot of klein, hoop aan almal betrokke by die projek.โค๏ธ

โ€ผ๏ธโ€ข ๐•๐€๐Š๐€๐๐“๐„ ๐๐Ž๐’๐“๐„ โ€ขโ€ผ๏ธโ€ข Assistentbestuurder: fondswerwing, bemarking en kommunikasie  โ€ข  Administrasie- en fondswerwingsb...
28/04/2026

โ€ผ๏ธโ€ข ๐•๐€๐Š๐€๐๐“๐„ ๐๐Ž๐’๐“๐„ โ€ขโ€ผ๏ธ
โ€ข Assistentbestuurder: fondswerwing, bemarking en kommunikasie โ€ข Administrasie- en fondswerwingsbeampte
E-pos u CV na hr@innovationfortheblind.org of handig jou CV in by MHB.
Sluitingsdatum:๐Ÿ๐Ÿ ๐Œ๐ž๐ข ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”
Navrae kan gerig word aan Janru Viljoen, e-pos: hr@innovationfortheblind.org

Volg asseblief die skakels na ons Indeed blad om aansoek te doen:
https://za.indeed.com/job/assistant-manager-fundraising-marketing-communication-fe32fbbe53d314ff
https://za.indeed.com/job/admin-fundraising-officer-41a8edcedf4fc6b3

๐‹๐ž๐ญ ๐–๐ž๐ฅ:
Alle aansoeke moet vergesel word met 'n polisieklaringsertifikaat.
Geen kommentaar word dop gehou nie, aansoeke moet deur e-pos of fisies gebring word na 126 Kerkstraat gerig aan MHB.

Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan John en Siegrid Jamieson van Australiรซ, vir hul donasie wat bewys is van hu...
22/04/2026

Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan John en Siegrid Jamieson van Australiรซ, vir hul donasie wat bewys is van hul ongelooflike liefde en omgee teenoor ons mense en organisasie. Ons dierbare vriende, Johan en Linda Grobler van MegaVoice, het dit namens ons ontvang tydens hul besoek aan Australiรซ vir โ€™n konferensie. Aan hulle wil ons ook graag baie dankkie sรช vir hulle moeite en omgee.

-------------------------------------------------------

We would like to express our sincere gratitude to John and Siegrid Jamieson from Australia, for their donations that express their incredible love and generosity towards our people and organisation. Our dear friends, Johan and Linda Grobler from MegaVoice, received this donation on our behalf during their visit to Australia for a conference. We would also like to thank them from the bottom of our hearts for their effort and care.

โ›ณ ๐†๐Ž๐‹๐… ๐–๐ˆ๐“๐‡ ๐€ ๐๐”๐‘๐๐Ž๐’๐„ โ€“ ๐…๐„๐„๐‹ ๐“๐‡๐„ ๐†๐€๐Œ๐„ ๐ƒ๐ˆ๐…๐…๐„๐‘๐„๐๐“๐‹๐˜ ๐Ÿ‘๏ธโ€๐Ÿ—จ๏ธJoin us for our Annual Golf Day in Aid of the Blind, hosted in co...
15/04/2026

โ›ณ ๐†๐Ž๐‹๐… ๐–๐ˆ๐“๐‡ ๐€ ๐๐”๐‘๐๐Ž๐’๐„ โ€“ ๐…๐„๐„๐‹ ๐“๐‡๐„ ๐†๐€๐Œ๐„ ๐ƒ๐ˆ๐…๐…๐„๐‘๐„๐๐“๐‹๐˜ ๐Ÿ‘๏ธโ€๐Ÿ—จ๏ธ
Join us for our Annual Golf Day in Aid of the Blind, hosted in collaboration with NPO Pioneer Printers, on
๐Ÿ“ ๐Ÿ– ๐Œ๐š๐ฒ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”
๐Ÿ“ Worcester Golf Club

This isnโ€™t just another golf dayโ€ฆ๐Ÿ˜Ž
At our 9th hole challenge, players will be challenged to tee off wearing blacked-out goggles, experiencing the game - and life - from the perspective of a blind person. Itโ€™s humbling, eye-opening, and guaranteed to spark conversation (and a few laughs!). Are you up for the challenge?
๐Ÿ‘ฅ ๐„๐ง๐ญ๐ž๐ซ ๐š ๐ญ๐ž๐š๐ฆ ๐จ๐Ÿ ๐Ÿ’ ๐Ÿ๐จ๐ซ ๐จ๐ง๐ฅ๐ฒ ๐‘๐Ÿ‘ ๐ŸŽ๐ŸŽ๐ŸŽ
Expect a day packed with great golf, fun challenges, laughter, and unbeatable gees!
๐Ÿ’š ๐๐จ๐ญ ๐ฉ๐ฅ๐š๐ฒ๐ข๐ง๐ ? ๐˜๐จ๐ฎ ๐œ๐š๐ง ๐ฌ๐ญ๐ข๐ฅ๐ฅ ๐ ๐ž๐ญ ๐ข๐ง๐ฏ๐จ๐ฅ๐ฏ๐ž๐!
We offer several ways to support the cause while promoting your business:
๐ŸŽ Donate a team prize (4 identical prizes for winning teams)
๐Ÿ“ฃ Book a โ€œNat-Gatโ€ marketing hole โ€“ set up and market your business on a hole for R800
๐Ÿณ๏ธ Banner advertising spot (no activation) for R600
๐ŸŽŸ๏ธ Sponsor a prize for our raffle draw or auction
Every contribution helps us make a meaningful difference in the lives of the blind communityโ€”while enjoying a truly unforgettable day on the course.

๐Ÿ“ฉ ๐‘๐ž๐š๐๐ฒ ๐ญ๐จ ๐ž๐ง๐ญ๐ž๐ซ ๐š ๐ญ๐ž๐š๐ฆ ๐จ๐ซ ๐ ๐ž๐ญ ๐ข๐ง๐ฏ๐จ๐ฅ๐ฏ๐ž๐?
๐Ÿ“ž0233472745 or ๐Ÿ“จ reception@innovationfortheblind.org

๐‹๐ž๐ญโ€™๐ฌ ๐ฌ๐ฐ๐ข๐ง๐  ๐Ÿ๐จ๐ซ ๐š ๐œ๐š๐ฎ๐ฌ๐ž. โ›ณ๐Ÿ’š

โ€ผ๏ธโ€ข ๐•๐€๐Š๐€๐๐“๐„ ๐๐Ž๐’๐“๐„ โ€ขโ€ผ๏ธโ€ข Junior Geregistreerde verpleegkundige & Aptekers AssistentE-pos u CV na hr@innovationfortheblind....
13/04/2026

โ€ผ๏ธโ€ข ๐•๐€๐Š๐€๐๐“๐„ ๐๐Ž๐’๐“๐„ โ€ขโ€ผ๏ธ
โ€ข Junior Geregistreerde verpleegkundige & Aptekers Assistent
E-pos u CV na hr@innovationfortheblind.org of handig jou CV in by MHB.
Sluitingsdatum:๐Ÿ๐Ÿ“ ๐€๐ฉ๐ซ๐ข๐ฅ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”
Navrae kan gerig word aan Janru Viljoen, e-pos: hr@innovationfortheblind.org
๐‹๐ž๐ญ ๐–๐ž๐ฅ:
Alle aansoeke moet vergesel word met 'n polisieklaringsertifikaat.
Geen kommentaar word dop gehou nie, aansoeke moet deur e-pos of fisies gebring word na 126 Kerkstraat gerig aan MHB.

Baie sterkte aan die 25 atlete wat onder Innovation for the Blind ingeskryf het vir die half maraton asook die ander atl...
12/04/2026

Baie sterkte aan die 25 atlete wat onder Innovation for the Blind ingeskryf het vir die half maraton asook die ander atlete wat in die Two Oceans deel neem.๐Ÿ’ช๐Ÿƒโ€โžก๏ธ Julle ondersteuning en omgee vir ons organisasie beteken vir ons baie!๐Ÿซถ๐Ÿ’›

BAIE DANKIE aan die Vryburgers Rawsonville vir julle ondersteuning en omgee.๐Ÿซถ๐Ÿ’› Julle betrokkenheid help ons om 'n verski...
08/04/2026

BAIE DANKIE aan die Vryburgers Rawsonville vir julle ondersteuning en omgee.๐Ÿซถ๐Ÿ’› Julle betrokkenheid help ons om 'n verskil te maak in die lewens van persone met visuele gestremdhede.๐Ÿง‘โ€๐Ÿฆฏ

โ€ผ๏ธโ€ข ๐•๐€๐Š๐€๐๐“๐„ ๐๐Ž๐’๐“๐„ โ€ขโ€ผ๏ธโ€ข Bode vir Huis Brevis, Skoonmaker vir Huis BrevisE-pos u CV na hr@innovationfortheblind.org of han...
08/04/2026

โ€ผ๏ธโ€ข ๐•๐€๐Š๐€๐๐“๐„ ๐๐Ž๐’๐“๐„ โ€ขโ€ผ๏ธ
โ€ข Bode vir Huis Brevis, Skoonmaker vir Huis Brevis
E-pos u CV na hr@innovationfortheblind.org of handig jou CV in by MHB.
Sluitingsdatum:๐Ÿ๐Ÿ“ ๐€๐ฉ๐ซ๐ข๐ฅ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”
Navrae kan gerig word aan Janru Viljoen, e-pos: hr@innovationfortheblind.org
๐‹๐ž๐ญ ๐–๐ž๐ฅ:
Alle aansoeke moet vergesel word met 'n polisieklaringsertifikaat.
Geen kommentaar word dop gehou nie, aansoeke moet deur e-pos of fisies gebring word na 126 Kerkstraat gerig aan MHB.

๐Ÿ“… Hou die datum oop!Ons is opgewonde om aan te kondig dat Innovation for the Blind se jaarlikse Basaar op 1 Augustus 202...
07/04/2026

๐Ÿ“… Hou die datum oop!

Ons is opgewonde om aan te kondig dat Innovation for the Blind se jaarlikse Basaar op 1 Augustus 2026 plaasvind! ๐ŸŽ‰

Kom geniet โ€™n heerlike oggend saam met ons vanaf 09:00 by Refresh: Wellness & Barista Hub, 136 Church Street, Worcester.

Daar sal iets vir almal wees โ€“ van vars koffie, pannekoek, samoesas en koeke tot boerewors, sosaties en tradisionele nageregte. โ˜•๐Ÿฅž
Boonop is daar handwerk- en vetplanttafels, en vir die kinders โ€™n lekker jungle gym om op te speel. ๐ŸŒฟ๐Ÿงธ

Merk jou kalender en bring familie en vriende saam!
Ons sien baie uit daarna om die dag saam met julle te geniet. ๐Ÿ’›

๐ŸŒฟ Geseรซnde Paasnaweek ๐ŸŒฟHierdie naweek staan ons stil by die grootste offer โ€“ โ€™n bewys van liefde wat geen perke ken nie,...
03/04/2026

๐ŸŒฟ Geseรซnde Paasnaweek ๐ŸŒฟ

Hierdie naweek staan ons stil by die grootste offer โ€“ โ€™n bewys van liefde wat geen perke ken nie, en vier ons die oorwinning van lewe oor die dood.

Mag hierdie Paasnaweek julle herinner aan genade, hoop en die krag van geloof.

โ€œAs Hy vir ons gesterf het, hoeveel te meer leef ons deur Hom.โ€

Mag julle โ€™n rustige en betekenisvolle Paasnaweek beleef. โœ๏ธ

Address

132 Church Street
Worcester
6849

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27233472745

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Innovation for the Blind posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Innovation for the Blind:

Share

Our Story

Innovation for the Blind (previously Institute for the Blind), situated in the care capital town of South Africa, Worcester, is a non-profit organisation that has been catering to the all-inclusive, specialised needs of visually impaired adults since 1881. Our mission is to empower persons who are blind, partially sighted or deafblind, including visually impaired persons with additional disabilities towards improved quality of life and reaching maximal levels of independence.

EMPOWERING THROUGH INNOVATION

Caring for and offering vital services to our target audience is costly but adding Small Business Ventures to our portfolio enables us to be more resilient. Carrying out our vision and all its supporting activities is a significant challenge and doing so in a sustainable way requires us to partner with those who are brave enough to make a difference.

We are extremely proud to have several new projects that offer skills training, therapy and sheltered employment opportunities to 178 visually impaired and multi disabled persons that cannot be accommodated in the open labour market.