Overcoming

Overcoming Help me raise funds in support of multi-disabled Deaf adults by sponsoring me in running over 450 kilometres of mountain trails.

time flies when you're having fun! alweer vier dae tot die volgende uitdaging! Fish river canyon Ultra 100km!!! super ex...
05/06/2017

time flies when you're having fun! alweer vier dae tot die volgende uitdaging! Fish river canyon Ultra 100km!!! super excited! moenie vergeet wat die doel is nie! please donate!! go to https://givengain.com search for "overcoming" and click donate. easy peasy lemon squeezy!

All donations made on GivenGain are managed by the GivenGain Foundation, a nonprofit organisation registered in Switzerland. We work from offices in the USA, UK, South Africa and Switzerland.

Tyd raak min tot eerste ultra! Paar mense vra hoe hulle kan bydra so hier is kort opsomming van belangrikste info. danki...
12/04/2017

Tyd raak min tot eerste ultra! Paar mense vra hoe hulle kan bydra so hier is kort opsomming van belangrikste info. dankie dankie dankie vir elke bydra!

Sjoe, "time flies when you're having fun"! Net drie weke tot Drakensberg 100km! Na al die rond harldloop in ons mooi ber...
10/04/2017

Sjoe, "time flies when you're having fun"! Net drie weke tot Drakensberg 100km! Na al die rond harldloop in ons mooi berge het ek besef ek moet mense begin kontak om bydraes te maak. SO baie dankie aan Yvonne Jourdan, Nel Millar, Debbie Burton, Charlotte Myburgh en Wuanita Moore wat my aand gemaak het deur so vinnig "JA!" te sĂȘ! Julle is amazing! Dankie!!!

21/02/2017

Overcoming Page is LIVE! waaroor gaan dit? Help my om hierdie jaar fondse in te samel vir multi-gestremde Dowe volwassenes deur my te borg vir elke kilometre van die 450+ km trails wat ek hierdie jaar gaan hardloop. Die doel: R45 000! Elke bietjie help so gaan kyk gerus op die webblad: https://sandraot.wixsite.com/overcoming vir meer inligting.

Ek sal gereeld updates stuur oor ons vordering en sommer net interessante brokkies. Watch this space!

ABOUT US

Address

30 De La Bat Road
Worcester

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Overcoming posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Overcoming:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram