18/04/2026
🔈VERSPREI DIE NUUS ASSEBLIEF 🚨
Moenie skaam wees om hulp te soek vir verslawing nie 🙏
Dit tref enige huis — enige ras, arm of ryk 💔
BOWL se professionele span staan gereed om jou en jou familie te ondersteun 🤝
As jy of ’n geliefde sukkel met verslawing aan alkohol 🍺, dwelms 💊 of aanlyn dobbelary 🎰 — moenie wag nie.
📲 WhatsApp ons tydens werksure:
Ma–Vr | 08:00 – 16:00
📞 075 444 0734 (Worcester) 📞070 724 7139 (Villiersdorp) 📞070 743 5985 (Robertson)
Ons verwys ook na inpatient rehabilitasie (vrywillig en onvrywillig) 🏥
⚠️ MAAR DAAR IS VOORWAARDES