28/02/2025
Die tyd het aangebreek dat Worcester Praktyk vandag sy deure permanent sluit. Ons wil net aan een en elkeen wat ons ondersteun het sê BAIE BAIE DANKIE. Dit was 'n voorreg om almal te kon help en ons gaan almal mis.
ONTHOU asb:
Dr Keulder is nogsteeds beskikbaar. Hy is nou voltyds by 47 Tannerstraat, Cape Gate. Kontak vir Jackie gerus vir 'n afspraak by 021 987 4440